Laer (toestel)

'n Voorbeeld van 'n vierpunt kontak koeëllaer
Vir ander gebruike van die woord, sien laer.

'n Laer is 'n toestel wat beperkte beweging tussen twee dele moontlik maak, tipies draai- en lineêre beweging. Laers kan breedweg geklassifiseer word volgens die bewegings wat hulle toelaat, volgens hul beginsel van werking asook volgens die rigting waarop die las op die laers uitgeoefen word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search